What do our guests say?Baie dankie! Ons het baie lekker gebly - so pure plaas. Baie dankie vir die heerlike plaasbrood - wat n verassing! Baie dankie vir die heerlike perske 'slivers' - ons het did as pudding eet as bykos by die waks ge-eet. Ons hoop om weer te kom! Baie lekker gebly. Ben, we had the best time ever!!! We will be back, I promise. It was such a pleasure to meet you both and the place is absolutely divine :) - Niki |